LB
Lindie B

1 reviews | Active since Sept 2015

07 Jan 2016, 11:03

Fnb Cellphone number change for one time pin

Goeie dag. Ons het geskuif van Absa na FNB as private bankers, juis oor die kamstige spesiale diens wat mens kan kry as jou salaris goed genoeg is. Maar dis nie die eerste keer wat FNB ons teleurstel nie. Ons het net ons selfooon nommer verander en as ons betalings doen stuur hulle vir jou n one time pin. Met die is ons toe na die branch in Langebaan, wat ons meegedeel het ons moet die online banking nr bel. Vandag het my man gebel en moes n paar snaakse vrae beantwoord. die een vraag was van ons adres, op die vraag het hy geantw ons het die 31ste Des verhuis en woon nie meer in 71 Felicia nie. Toe word dit gese hyt gefail. Weer het ons gebel en toe se die Call Centre ons moes net ja en nee geantwoord het niks anders, so ons moes lieg en se ons bly nog in Felicia single. Nou se hulle ons moet teruggaan na die branch en van daar die hoofkantoor bel en dan die pin verander, na hulle ons uitdruklik gese het hulle kan dit nie doen nie. T****ens ons het ook aansoek gedoen vir huislening en FNB het gesloerna ons goedgekeur was deur Standard Bank. So ons vraag is waaroor is ons Private bankers as ons nie die diens kry van Private bankers nie, FNB IS PATETIES !!!

0
Replies (1)
FNB (First National Bank)
FNB (First National Bank)'s reply07 Jan 2016, 11:15
Official
Hello Piet4Lin5,

Thank you for taking the time to bring this to our attention. We would like to apologize for any inconvenience caused.

A formal complaint has been logged on your behalf and referred to the relevant department who will provide you with feedback.

The reference number is 844154.

Regards
Complaints Resolution
Amukelani Ngobeni-Chauke
Email address: ***
Tel number: *** (option one)