RG
Rina G

1 reviews | Active since Oct 2017

19 Dec 2019, 18:10

FNB Behuising"

Ek het al hoeveel keer gevra iemand moet my help asb ek het met n Gordon n Zipps en met Koos Smit gepraat by FNB Behuising Zipps sou al drie weke terug my terug laat weet Koos het gese ek moet nie Hellopeter ****ak want hulle is net n web side en dat hulle vir my niks kan doen nou is ek gese hulle gee drie maande en intussen tyd bekommerd ek my dood waarheen ek eet nie slaap nie waarheen vir my intussen tyd gee hulle n veer om kan niemand my help asb Hellopeter help

0
Replies (0)