AD
ANDRE D

1 reviews | Active since Jan 2014

11 Mar 2024, 10:02

FNB BEDROG SAAK NR ***

Op die 8-02-2024 het ons 'n geld bedrog saak nr *** aangemeld by FNB se bedrog afdeling( Achmat Bennett) Ons het 'n e-pos ontvang dat hulle die saak sal ondersoek. Tot op datum van hierdie skrywe het ons nog geen positiewe resultate ontvang nie. Hierdie is baie swak diens.

0
Replies (0)