MS
Martie S

1 reviews | Active since Jun 2020

04 Jun 2020, 19:00

FNB baie ongeskik en onbehulpsaam

My seun en skoondogter is in 2014 vrywillig gesekwestreer en in 2019 Ge Rehabiliteer met ñ hofbevel. Ons het telkemale ITC in kennis gedtel asook die sekwestrasie prokureur maar hulle ITC is nou nog nie op datum gebring nie en dit boikot hulle nou om nie huis te koop nie en moet nou huis huur om n ander man se huur huis klaar betaal waar hy sy eie huis kan af betaal. Hulle het ook nog FNB wat ook onder sekwestrasie was genader en FNB het net geweier om hulle te help om n eis teen die boedel in te sit sodat die geld wat hulle FNB geskuld het kon eis en dan was rekening klaar betaal. FNB het hom reguit meegedeel hy mag nie geld van sy kant af in die rekening betaal nie en hulle het na soveel versoeke tot vandag toe nou nog nie n eis ingesit nie en vernietig nou ander mense se toekoms wat nou op ITC moet bly en kan nie n huislening kry nie. Hulle was boonop baie onbehulpsaam.

Die sekwestrasie rehabilitasie dokumente wad Meester toe en FNB viel net vere oor hoe hulle mense se toekoms vernietig. Hulle is baie onbehulpsaam.

0
Replies (0)