MB
MARINA B

1 reviews | Active since May 2017

16 May 2017, 07:14

FNB AIRTIME AFTREKKING VIR VERKEERDE TELEFOON NOMMER(PATETIES)

<p>Ek het twee lugtyd simkaarte gekoop by hulle wat met deborders werk. So kry ek nie die lugtyd nie en nadat ek al reeds feb navraag gaan doen het het ek gesien hulle het dit gekoppel aan n verkeerde sel nommer.</p> <p>Hulle sou dit die volgende dag regmaak. Gister met navraag ivm dit want dis nog nie reg nie kry iemand nog steed elke maand lugtyd en ek betaal daarvoor. Nou word vir my gese ek moet n simkaart gaan koop na cell c gaan en hulle moet dit raporteer, want ek het te lank gevat om dit aan te meld. Sorry ek het nie die fout gemaak nie. Wat word van my 8 mnde se geld wat ek betaal het en nie die lugtyd gekry het nie. </p> <p>Dit is swak diens en ek sal niemand aan raai om deur fnb luftyd te koop nie. Dit maak my negatief teeoor FNB, wat my meskien van bank mag verander.</p> <p>Marina</p>

0
Replies (1)
FNB (First National Bank)
FNB (First National Bank)'s reply16 May 2017, 08:19
Official

Good Day

I have logged a formal complaint on your behalf. Please accept our apologies for the disappointing experience and any inconvenience caused. We are already liaising with the relevant department to get a resolution and have this sorted out ASAP. We will be in touch as soon as the necessary investigations have been done. ***

Kind regards

Complaints Resolution

Daffnie Govender

Tel number: *** (option 1)