KE
K E

1 reviews | Active since Jul 2016

05 Jul 2016, 15:44

Diens gelewer

<p>Lettie Botha van Sasolburg FNB tak lewer elke keer die beste diens wanneer ons haar hulp benodig . Sy is altyd bereid om die ekstra myl te loop om ons te help . Wil hiermee net ons dank betuig vir haar vriedelike diens . </p>

0
Replies (1)
FNB (First National Bank)
FNB (First National Bank)'s reply06 Jul 2016, 09:10
Official

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dankie vir die tyd wat u geneem het om ons te komplimenteer.

Ek sal beslis jou dank en kommentaar oor Lettie Botha onder bestuur se aandag bring,

Ons is werklik bly om te hoor van die wonderlike diens wat u van ons personeel ontvang het .

U verwysings nommer is 957134.

Groete

Klagteresolusie