hK
heleen K

1 reviews | Active since Nov 2014

18 Feb 2021, 13:06

DIENS DEUR FNB

Ek is baie ontevrede met die diens wat ek by die call centre kry van FNB My spaar rekening is in debiet nadat ek die volgende stappe gedoen het: Die declined online aankoop by Microsoft is deur julle afgekeur en die instruksie is steeds deur die rekening Ek het op Woendag 10/02/2021 inges***el en die dame sou 'n vorm na my toe e-mail. Dit het nooit gebeur nie. Ek het tak toe gegaan om die vorm te kry maar die tak was van lyn af en het ek ook 'n nuwe kaart gekry. Ek het ook 11/02/2021 by die tak en ons het die nodige vorms ingevul en is dit deurgestuur na die betrokke afdeling. Ek was weer op die 13/11/2020 en is meegedeel dat die transaksie bedrag van R1099 eers na 10 dae terugestuur kan word aangesien daar eers 'n ondersoek moet plaasvind. Dit is 'n declined transaksie wat deur die bank terugestuur moes gewees het en geen ondersoek is nodig nie. het gister en vandag ingebel die call sentre is regtig nie behulpsaam nie. Dit is nie aanvaarbaar dat 'n spaar rekening in die eerste plek in 'n debiet saldo mag ingaan nie,. Nou ontvang ek sms om my rekening reg te stel wat nie my skuld is nie aangesien ek die transaksie deur 'n ander finansiele instelling gedoen het. Ek het glad nie 'n transaksie oorspronklik deur julle gedoen nie op die 09/02/2021 nie aangesien daar nie fondse was nie. Hierdie moet asb reggestel word aangesien dit die 2 de navraag is wat nie opgelos kan word nie.

0
Replies (0)