LB
Lindie B

1 reviews | Active since Sept 2015

02 Nov 2016, 09:24

Delay on Credit cards

<p>Goeie dag. Ek het die 27ste met ons private banker Kim Swartz gereël vir n nuwe krediet kaart omdar ek myne verloor het. Dit is my man se rekening en ek het volle reg op sy rekening. Dit ia n week later en seker 6 vers****ende mense van fnb en CCD couriers het my ges***el. Dan kom lewer hulle die kaart af met n copy van my man se id my id en n toeatemmingsbrief van my man. Omdat hy buiteland werk kan hy nie self met Fnb in aanmerking kom. Wk het in die begin ons kaarte ontvang, maar nou n jaar later het hulle baie stories. My kaart sou nou more afgelaai geword het en vanoggend bel iemand anders van fnb en se die persoon van gister het nie my details gelog nie. Toe ek dit weer deurgee, se hulle ek mag nie die kaart ontvang. My man het vir my toestemming gegee. En ek praat nog altyd met ons private banker...dis absoluut nie aanvaarbaar nie..ons het juis oorgeskuif van Absa oor hulle patetiese diens..</p>

0
Replies (1)
FNB (First National Bank)
FNB (First National Bank)'s reply02 Nov 2016, 12:16
Official

Good day,

Thank you for taking the time to bring this to our attention. We would like to apologize for any inconvenience caused.

A formal complaint has been logged on your behalf and referred to the relevant department who will provide you with feedback.

The reference number is ***NF

Regards
Complaints Resolution
Melinda Duvenhage
Email address: ***
Tel number: *** (option one)