GB
Gert B

1 reviews | Active since May 2011

02 Mar 2016, 15:20

Debietorder bankkoste

Ek het op 29/2/2016 'n debietorder gestop sowel as 19/1/2016. Die bank het WEER hierdie debietorders laat deurgaan en sodoende is daar bankkoste gehef wat ek nou moet betaal!! Dit is totaal onaanvaarbaar! Ek was vandag by Durbanville tak en het met Elizma (supervisor) gepraat. Sy het gese FNB kan dit nie reverse nie!! Hoekom nie!!?? Ek het dan die debietorders gestop! Hoekom het FNB die funksie op aanlyn bankdienste as dit \nie werk\" nie!!??? Ek het ook wel 'n reeling gemaak ivm my revolving loan wat hulle nie per debietorder moet aftrek nie, maar hulle het wel dit ook gedoen en bankkoste daarop gehef!! Hoekom!!!!??? Swak onprofessionele diens!"

0
Replies (1)
FNB (First National Bank)
FNB (First National Bank)'s reply02 Mar 2016, 16:03
Official
Hello GertBroden,

Thank you for taking the time to bring this to our attention. We would like to apologize for any inconvenience caused.

A formal complaint has been logged on your behalf and referred to the relevant department who will provide you with feedback.

The reference number is 881183.

Regards
Complaints Resolution
Melinda Duvenhage
Email address: ***
Tel number: *** (option one)