JO
Johanna O

1 reviews | Active since Jul 2024

24 Oct 2024, 16:38

Cathy oosthuizen

Hi ek sukkel nou al 6 jaar met iemand wat op my fnb app gehack is . Die persoon kan net doen what hulle wil eers is daar google games gekoop toe word my geld card less getrek en nou word daar weer games gekoop en gespeel .as ek my kaart wil gebruik dan is hy geblok of my geld is al voorek dit kon trek gebruik . Ek moet die af gelope 6 maand elke maand n nuwe kaart kry .ek het al hoeveel kere ***** gerapoteer maar daar gebrur niks van my geld kry ek trug maar wk moet betaal vir die kaarte wat geblok is . Vodacom het ook al n paar keer my gehelp met nuwe simkaarte om te kyk of ons die persoon kan stop maar my foon is ook gehack want kort kort doen die persoon n simswap dan verloor ek al my goed en hy / sy het toe ganing tot alles . So ek wil weet kan hulle dan nie sien wie gebruik my goed nie en kan fnb dan nie hulle rekeninge beskerm nie .

0
Replies (0)