HK
Helena K

1 reviews | Active since Jun 2016

31 Aug 2020, 10:18

CARD

My kredietkaart moes per courier afgelewer word. Ek het ongelukkig die courier gemis Maandag 24/08/2020 weens COVID 19 prosedures. . Ek het onmiddlik FNB kaartafdeling ge****ak. Hulle het met my bevestig dat die kaart @ Woensdag 26/08/2020 by my tak sal wees en dat ek hom daar sal kan gaan afhaal. Ek moes weer die kaartafdeling ge****ak op Donderdag 27/08/2020 aangesien ek steeds geen SMS ontvang het van die bank dat ek die kaart by die tak kan gaan afhaal nie. My kaart verval vandag 31/08/2020 en ek sit steeds sonder n kaart!!!!!!!!!!!!

0
Replies (0)