RR
Rensia R

1 reviews | Active since Feb 2015

02 Mar 2015, 16:00

BEST SERVICE EVER

Baie dankie vir jou hulp, wens almal kan so behulpsaam wees as om jou geduld tot die uiterste beproef. As die fout van my kant af was sou ek verstaan het en in my skuld geval het. Die feit dat ek navraag gedoen het en ****ak met die FNB meer as een keer gemaak het, het my diep teleur gestel dat hulle sonder om met my in verbinding probeer tree het, want hulle het selfs my e-mail adres, sommer 'n keuse namens my maak en kanseleer. <br> <br> Ek is baie tevrede om met iemand soos jy te kond praat, 'n telefoon is soms baie onpersoonlik maar as die persoon aan die anderkant behulpsaam is en jou goed laat voel dan is dit nie meer onpersoonlik nie hoop daar is meer mense soos jy ongelukkig is ons almal uniek maar ter wille van ons werk moet ons mos maar geduldig wees werk self met mense en weet dis soms moeilik, maar probeer altyd om die beste van die slegste te maak. Hoop jou baas weet hoeveel jy vir jo maatskappy beteken en nooit op jou woord terug gaan nie na jy my ge****ak het, het daar eers reaksie gekom van die een van die dames wat ek vroeer mee gepraat het nadat jy werk daarvan gemaak het. Hoop jy het 'n wonderlike dag en alles wat mooi is op jou toekoms pad. <br> <br> DIT WAS PUIK DIENS 1

0
Replies (1)
FNB (First National Bank)
FNB (First National Bank)'s reply02 Mar 2015, 16:11
Official
Hello rvanreenen,

Thank you for this posting, feedback of this nature is always appreciated.

We are truly glad to hear of the wonderful service you have received from our staff.
***.

Kind Regards
Complaints Resolution
Celeste Kruger
Email: ***
Tel Number: *** (Option One)