1 reviews | Active since May 2020
Bankkostes
HelloPeter ek wil net onder jou aandag bring ek is jare al by FNB Pretoria north. Ek het met hulle gereel om my te help met my bankkostes en debietorders nie af te trek vanaf 26Maart tot einde Mei weens die Covid19. Uif het vir my werkers geld inbetaal. FNB het die helfte van die geld gevat vir Bankkostes en hulle wil my nie verder help nie. Kan jy my asb raad gee oor hierdie probleem. My besigheid MTA NEON SIGNS moes sluit op 26Maart weens covid19 ek het geen inkomste gehad tot dusver. Ons moet in die huis bly. . Ons het nog geen geld sedert ons toegemaak het in die bank inbetaal nie want ons het al ons geld wat ons gehad op hulle salarisse betaal en geen verdere inkomste gehad nie. Sal bly wees om van jou te hoor Dankie Dirk ***
