HK
Helena K
1 reviews | Active since Jun 2016
20 Aug 2021, 10:46
Bankkaart
My bankkaart verval 31/08/2021. Ek het FNB Card division ge****ak op 04/08/2021 om dit onder hulle aandag te bring dat ek verhuis het en datmy afleweringsadres moet verander - van 1 dorp na 'n ander. Die dame wat ha****lf Mimmie genoem het, het toe gesê dat sy die nodige veranderings gedoen het en dat my kaart by die nuwe tak afgelewer sal word.
Nadat ek tot op datum steeds nie my kaart ontvang het nie het ek hulle weer eens ges***el net om uit te vind my kaart is by my ou tak/dorp afgelewer.
Dit is nou die t****e maal wat dit gebeur dat hulle nie gehoor gee aan my versoek nie.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)HK
Helena K's updateReviewer Update
23 Aug 2021, 13:28Dit is noual die 23ste en steeds GEEN oproep of kaart van FNB. Wat 'n skande!!!!!!!!!
HK
Helena K's update23 Aug 2021, 13:28
Reviewer Update
Dit is noual die 23ste en steeds GEEN oproep of kaart van FNB. Wat 'n skande!!!!!!!!!
