CD
Chantelle D

1 reviews | Active since Aug 2015

26 Sept 2018, 08:55

BAIE SWAK DIENS!!!

Ek gaan dit in afrikaans tik want ek voel ek is afrikaans en is regtig baie teleurgesteld!! Ek het maande terug al vir julle papier werk deur gestuur om te vra of julle vir 'n tydjie my lening sal stop omdat dit swaar gaan op die oomblik want ek moes flexi ure werk met my kanker en en en, ek moes vir julle klomp dokumente deur stuur en goed, ek het so gemaak, en nogsteeds trek julle die lening by my af!! maar daar word gesê ek het 'n dekking op my lening vir gevalle soos die dat ek my lening vir 'n tydjie kan vries sonder dat die rente opgaan. En moet my nie bel nie ek is by die werk, as julle gaan terug gaan op julle oproepe en eposse sal julle alles van my kry en hoor,

Ek het met 'n Letisha Ponsonby gepraat, ek het my dokter R400 betaal om my vorms wat julle gestuur het in te vul, nou wat nou?? wat soek julle nog?? julle het al die vorms waarvoor julle gevra het.... my id.... alles!!!

hoekom moet 'n mens altyd eers 'n monster raak of lelik raak voor julle help!! nee man ek is al jare by FNB, julle sien ek trek swaar en lewe later uit my revolving loan uit maar nee julle sal my eerder bel om 'n overdraft oop te maa**** dis swak man!!

0
Replies (1)
FNB (First National Bank)
FNB (First National Bank)'s reply26 Sept 2018, 09:35
Official

Good day Chantelle,

I acknowledge receipt of your complaint and apologise for the inconvenience caused. Thank you for bringing this matter to our attention.

A formal complaint has been logged on your behalf and has been routed to FNB Loans for investigation and resolution. I have requested that feedback be provided.

Your complaint reference number is ***.

Again I apologise for the inconvenience and frustration caused.

Regards,

Hello Peter Complaints Team

*** (option one)