1 reviews | Active since Aug 2015
Baie slegte diens!!!
Ek is nou al meer as 10jaar by FNB en was nog altyd gelukkig daar maar nou wat ek hulle nodig het wag ek nou al weke om terugvoering te ontvang...
Ek het borskanker en ondergaan bestraling in die kaap waar ek nie by die huis kan wees en kan werk nie... nou kry ek nie betalling nie. Ek het al ingebel en gevra of hulle my lening op hold die maand kan sit omdat ek niks geld kry nie toe se die vrou ek moet n brief van die dokter stuur en my id... ek het so gemaak 2 keer al maar nogsteeds kry ek nie terugvoering nie.
Ek vra weer kan julle asseblief my lening voor die 24ste op hold sit sodat ek nie die maand weer swaar kry soos die vorige een nie. Dis net vir een maand...
Hoor graag van julle.
Groete Chantelle
Good Day Chantelle ,
Thank you for bringing this to our attention.
We truly regret taking note of your experience and the frustration this has caused.
A complaint has been routed to the relevant department and feedback will be provided shortly.
I do apologise for any inconvenience caused.
***
Regards,
Client Experience Team
Email address: ***
Tel number: ***