JK
Johann K
1 reviews | Active since Aug 2020
03 Sept 2020, 14:39
Baie Dankie
Baie Dankie vir julle help vanoggend, dink die man se naam is Nkosi wat my gehelp het, Sunnypark. Trots om met julle te bank en saam te werk, julle span is ongelooflik. Groete Johann
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)