tJ
toy J

1 reviews | Active since Jul 2013

10 Dec 2022, 08:16

Bad FNB

Ek is n client van FNB van die 90 af. Maar nou het ek genoeg gehaat van hulle en hulle swak Dien. Want maak hulle n fout op jou debit order datum Dan betaal jy R105 elke keer. So in n dag se tyd is dit 3 op n **** want dan kry hulle geld mos vir niks doen nie. Ek sluit my rek in January 2023 en sommer my man sinne ook bel jy hulle Dan wag jy tot en met 30min tot n uur.

0
Replies (0)