cC
claasl C

1 reviews | Active since May 2016

09 Mar 2019, 14:25

Bad Customer service Credit Card Division

Ek was Saterdagoggend, 09 Maart 2019 by die tak in Brooklyn.

• Die kaart wat by die tak afgelewer is op Donderdag, 07 March 2019, is/was weer gekanselleer; • Daar is ‘n nuwe kaart blykbaar Vrydag, 08 Maart 2019 bestel – sien print screen hieronder vir u aandag. Verwys na die sms van Saterdag, 09 Maart 2019.

Ek verneem graag:

• Wie het die kaart wat Donderdag, 07 Maart 2019 ontvang is by die tak gekanselleer en weer ‘n nuwe kaart bestel?

Tot op hede het nie die tak of die bestuurder Danny of die vloerbestuurder my ge****ak oor hul onprofessionele diens van Saterdag, 23 Februarie 2019. Gaan dit net bloot onder die mat ingevee word?

Die nuwe kaart, die soveelste een, moet asseblief by Brooklyn tak afgelewer word en ek hoop en vertrou die **** sal FNB Card Division dit kan reg doen.

Ek wil net graag Mnr Jan Van Huyssteen bedank vir sy vriendelike en professionele diens asook die dame by wie ons was. Beide het uit hul pad gegaan om my te help. ??

Hierdie is 'n aanhoudende probleem en lyk my niemand by Card division weet wat aangaan en wat om te doen nie. Hulle kommunikeer beslis nie met mekaar nie.

0
Replies (1)
FNB (First National Bank)
FNB (First National Bank)'s reply11 Mar 2019, 09:56
Official
Good day,

Thank you for your posting and for bringing this matter to our attention.

I have escalated your comments and have requested that urgent contact be made with you.

I do apologize for any frustration and inconvenience caused.

Regards,
Hello Peter Complaints Team
*** (option one)