pP
pretoria P

1 reviews | Active since Dec 2016

11 Mar 2019, 07:34

As julle skru=ik skrik net wakker!

My vrou moes konferensiefooie in Praag betaal en na 'n paar probeerslae met my kredietkaart, rejected, wat by die ontvanger wys asof ons dit kanselleer het, bel ek kaartafdeling en kry 'n mompelende "I do not understand your problem"! Daar gooi ek toe maar handdoek in en stel die organiisasie op in my Forex profiel, vra 'n kwotasie aan en aanvaar dit. Lesemela, Thukazi ********** stuur vir my 'n e-pos dat hy/sy 'n faktuur benodig en ek stuur dadelik die registrasiebewys omdat fakture net uitgereik word as jy j=klaar betaal het teen 'n ekstra USD 20. Mabaso, Nqobile ********** reageer op my e-pos met 'n "out of office" boodskap en die stilte duur voort. Uoteindelik begin ek s***el en twee telefoonoproepe later vertel 'n baie gawe Clint Palm my dat die registrasie bewys nie aanvaarbaar is nie. Hoekom moet ek bel om dit uit te vind? Vra dat ons maar kanselleer en word ingelig dat daar nog kostes kan wees. So, daar gaan ons na ons plaaslike ABSA toe en stap 1 min voor sluiting by die deur in en word vriendelik verwys na hulle Forex dame. Geen dikmond oor ons laat is nie! Bring net asb more dokumente A,B en C saam dan doen ons al die papierwerk en finaliseer die transaksie Maandagoggend. Skielik besef ek weer hoekom ek al ons Forex weggeskuif het van FNB af, die 'diens' was en is arrogant en pateties!

0
Replies (1)
FNB (First National Bank)
FNB (First National Bank)'s reply11 Mar 2019, 11:40
Official
Good Day, 

Thank you for taking the time to bring this to our attention. We would like to sincerely apologize for all the inconvenience caused. 

A complaint has been re logged on your behalf and referred to the relevant department with *** who will investigate and provide you with feedback. 

Kind Regards, 
Hello Peter Complaints Team 
*** (option one)