1 reviews | Active since Mar 2015
Alle dokumente in,rekening nogsteeds gevries
FNB het ons besigheidsrekening d week van die 13de Feb gevries SONDER om ons in kennis te stel .Ons het die \call centre"gebel om uit te vind wat is die probleem. Ons is in kennis gestel dat daar FICA -dokumente uitstaande is.Na baie frustrasie en tyd het ons uit UITEINDELIK uitgevind watter dokumentasie ons moet stuur. Dit vat tot 30min voordat iemand antwoord by sentrum. Na n paar dae moes ons hul ****ak om te vra of hul die dokumentasie ontvang het. Daarna het ons weereens niks reaksie gekry nie en moes ons hul WEER ****ak om te hoor hoe vorder die proses. Ons is ingelig dat daar NOG dokumente uitstaande is. Dadelik het ons gereageer en dit gestuur. Daarna gaan n week verby en ons ****ak hul WEER en dame se dat alles is nou korrek en dat dit na ouditeure toe gaan die 12 de Maart en dat hul ons sal ****ak. Dit is nou meer as n week en niks het gebeur OF verander nie. ONS REKENING IS AL VIR MEER AS N MAAND GEVRIES. Hoe kan n besigheid voortgaan vir solank sonder n bankrekening"
Thank you for taking the time to bring this to our attention. We would like to apologize for any inconvenience caused.
A formal complaint has been logged on your behalf and the reference number is 651782.
Regards
Complaints Resolution
Melinda Duvenhage
Email address: ***
Tel number: *** (option one)
Thank you for taking the time to bring this to our attention. We would like to apologize for any inconvenience caused.
A formal complaint has been logged on your behalf and the reference number is 651782.
Regards
Complaints Resolution
Melinda Duvenhage
Email address: ***
Tel number: *** (option one)
