TN
TERESA N

1 reviews | Active since Feb 2011

22 Oct 2018, 12:40

4th time still no luck!!

Saterdag 20/10/20189 het ek vir die 4de keer FNB bank, Gezina tak besoek om my tjek rekening te kanseleer - met die aankoms is ek deur 3 dames begroet o.m. seker die tak bestuurder of iets. Nadat ek die hele situasie verduidelik het is ek meegedeel om 'n konsultant te gaan sien. Ek het die man mooi verduidelik dat dit nou al die 4de keer is dat ek probeer om die rekening te stop/toe te maak, maar word dit nooit gedoen nie. Met my 3de probeer**** is ek effens gehelp maar ongelukkig het die person bedank en is nie meer werksaam by FNB nie. Ek word vir kostes aangeslaan wat ek nie sal betaal nie, want hoekom moet ek admin fooie betaal as ek nie van 'n instansie of diens gebruik maak nie. Ek is egter baie adamant meegedeel dat ek die fooie moet betaal en is daar niks wat ek aan die saak kan doen nie - ek is wel onder "debt review" maar het alreeds voordat dit inwerking getree het, die bank versoek om die rekening toe te maak. Met 'n vorige geleentheid was die admin kostes meer as R2000 en is dit teruggeskryf. Die consultant het nie behoortlik gewag dat die hele aangeleentheid vertel kon word nie, en het my meer as een keer in die rede geval, wat veroorsaak het dat ek nie kon luister na enige van sy herhalende opmerkings ten opsigte van die rekening nie. Ek het egter vir hom gesê dat ek dit gaan aangee by hellopete, waarna hy net gesê het ek moet doen wat ek wil. Die man het my wel die debt review se telefoon nommer gegee, nadat ek vir hom meegedeel het dat hulle nie op Saterdae werk nie, en dat ek met vorige kere meegedeel is dat ek nie die afdeling self mag ****ak nie. Dis 'n nagmerrie om deur te kom na die spesifieke afdeling. From: Esterhuize, Gladwin ********** Sent: 29 August 2018 12:56 PM To: Teresa Nieuwenhuis Subject: Re: R ********** - VBS Reversals Call Centre - Request Submitted

Hi

So now im sending a request for risk to be changed from debt review so i can close the account.

Thanks..

Gladwin Esterhuizen|Obr Consultant|First national bank|Branch Banking Shop 10 Eastway Centre|617 Pretoria Road Silverton| ********** 260 www.fnb.co.za ________________________________________ From: Teresa Nieuwenhuis ********** Sent: Wednesday, August 29, 2018 12:52 PM To: Esterhuize, Gladwin Subject: RE: R ********** - VBS Reversals Call Centre - Request Submitted Dear Gladwin Thank you so much for your assistance I have just received a sms confirming the reversal of funds, however I have noticed that there is still an amount of –R12.71. Will you be able to reverse this as well as I don’t know for what this was and then I also need confirmation that this account has been closed. For your further attention Kind regards Teresa Nieuwenhuis Escalated Service Specialist Momentum Financial Planning

**********

268 West Avenue Centurion 0157 www.momentum.co.za From: Esterhuize, Gladwin ********** Sent: 24 August 2018 03:55 PM To: Teresa Nieuwenhuis Subject: Re: R ********** - VBS Reversals Call Centre - Request Submitted Hi The charges has been reversed yet but i will rather call the department and find out wen will it be done. Sorry for the late reply i was off sick for two days. Thanks. Gladwin Esterhuizen|Obr Consultant|First national bank|Branch Banking Shop 10 Eastway Centre|617 Pretoria Road Silverton| ********** 260 www.fnb.co.za ________________________________________ From: Teresa Nieuwenhuis ********** Sent: Wednesday, August 22, 2018 1:01 PM To: Esterhuize, Gladwin Subject: RE: R ********** - VBS Reversals Call Centre - Request Submitted Dear Gladwin, Please can you confirm if this request has been finalised. Kind regards Teresa Nieuwenhuis Escalated Service Specialist Momentum Financial Planning

**********

268 West Avenue Centurion 0157 www.momentum.co.za From: Esterhuize, Gladwin ********** Sent: 17 August 2018 01:50 PM To: Teresa Nieuwenhuis Subject: Fw: R ********** - VBS Reversals Call Centre - Request Submitted Gladwin Esterhuizen|Obr Consultant|First national bank|Branch Banking Shop 10 Eastway Centre|617 Pretoria Road Silverton| ********** 260 www.fnb.co.za ________________________________________ From: VBS Reversals Centre ********** Sent: Friday, August 17, 2018 1:42 PM To: Esterhuize, Gladwin Subject: R ********** - VBS Reversals Call Centre - Request Submitted Request R ********** was successfully submitted. Click here to view the request.

0
Replies (1)
FNB (First National Bank)
FNB (First National Bank)'s reply22 Oct 2018, 12:59
Official

Good Day Teresa

Thank you for bringing this to our attention.

We acknowledge your complaint.

It has been routed to the relevant department to investigate and provide resolution.

Feedback will be provided shortly.

I do apologise for any inconvenience caused.

***

Regards,

Client Experience Team

Email address: ***

Tel number: ***