1 reviews | Active since Nov 2024
Firsthelp is the best
Mense midag ek is jammer om julle te pla Mense julle maak mense sleg julle maak n insleep dienste sleg die mense het kinders en families wat as mense julle gaan sleg maak en julle verneeder Dan wil julle sake gaan maak en polisie toe hardloop en naam.skending
Julle wat first help so sleg maak en verneeder onthou hulle is mense julle maak hulle so sleg dat die see hulle nie kan af was nie kom ek se julle wat as ek julle op Facebook whatsapp Instagram ennoral sleg maak julle name deer die moder sleep julle hif toe hardloop prokereurs toe hardloop sake gaan maak maar weet julle ek dink julle almal kan nie dink nie first help mense werk dag en nag Lang ure wa jy by die huis is en slaap in jou bed le werk daai mense
Ek wil wil julle vra en se wat as julle name sleg gemaak word en beswader word wa jou families en werkers almal dit moet sien asook slegte goed van julle se
Dan is julle Mos ek vat jou hof toe dag vaar jou ek gaan n saak van naam.skending maak ek Wil vir elke man se jy het n vrou en kinders en elke vrou se jy het n man en kinders warry oor jou kinders en gesin asook warry oor jou families ek dink julle is kinder agtig agter bags en dink julle wil mense sleg maak kom ek vra het julle al gesien dat insleep dienste werk en Lang ure werk wa jy is wat first help sleg maak by jou huis sit met jou vriende families Dan werk firsthelp nog per ty van die mense werk so Lang ure en is dag en nag op die pad
Kry vir julle breakdowns ek kom doen die werk soos first help Dan salmons sien wat se julle Dan elke man en vrou op die first help **** groep
Word groot
Thank you for taking the time to review our service on this platform.
We are grateful that we were able to support you in a time of need. We shall pass your compliment on to our staff members and your insurance company. We are glad that the service you’ve received was to your satisfaction.
We always strive for excellence in every aspect of our service.
Wishing you safe traveling
Regards
Best regards,
Thank you for taking the time to review our service on this platform.
We are grateful that we were able to support you in a time of need. We shall pass your compliment on to our staff members and your insurance company. We are glad that the service you’ve received was to your satisfaction.
We always strive for excellence in every aspect of our service.
Wishing you safe traveling
Regards
Best regards,
