EM
Elize M

1 reviews | Active since Aug 2019

08 Feb 2023, 15:42

Useless

n Paar weke terug raporteur ek my was masjien. Ffw stuur hulle mense om die masjien te Kom haal en te kyk. Die report kom terug se die masjien is nie gebreuk agv loadshedding nie. Maar niks gebeur verder nie. In tussen gaan ek rond en bond om my was goed gewas te kry. Soos wat die noodlit dit wil he Laos ek nie weer geld vir hulle debit order nie. Ek wil kansaleer. Want ek sit nog steets sonder n masjien. Hulle kry toe dit reg om my rek te debit ek laat weet hulle ek stel nie belang nie want hoekom moet ek betaal vir n die s wat ek nie kry nie. Die week gaan ek en doen my was goed ek hang op kom huis toe. Later gaan ek en Wil my was goed gaan haal. Al my was goed is gesteel van die draad af. So in kort geen was masjien geen kleure geen bede goed en geen overalls Meer nie. En nog steets wag ek vir Ffw om te besluit wat gaan hulle maak met my wasmajien. En nou mag ek nie my gat in n krul op trek nie.

0
Replies (2)
1st for Women
1st for Women's reply08 Feb 2023, 15:45
Official
Hi Elize,
 
We are disappointed to hear about your service experience. 

We have escalated your matter to the relevant team to look into. They will be in contact with you.
 
Kind Regards,
The First for Women Team
EM
Elize M's update10 Feb 2023, 12:52
Reviewer Update
First for women dek nie parte nie. Pateties verby. Julle het 2 redes om te betaal en 2000 redes om nie te betaal vir die reg maak nie. Na al die tyd moet ek hoor die plan wat ek het wat die sogenaamde goeie plan is is nie so goed nie. Ek wil nie eers weet hoe swak is julle ander plan nie. Julle maatskapy is die groot ste bedrogspul wat daar Kan wees. Julle is erger as Eskom en die Guptas