1 reviews | Active since May 2011
Uiters ongelukkig met kliAAntediens
Ek moes einde Januarie die begin van 'n afbetaling gekry het wat deur die versekering sou kom. Einde Januarie het gekom en gegaan, maar ek is nie betaal nie. Ek het julle gebel en die dame met wie ek gepraat het, Elizabeth Kotze, het belowe om vir Joseph ***ana, die persoon verantwoordelik vir my le?r, te e-pos om te vra wat aangaan. Sy het dit toe ook gedoen. Ek moes Mnr. ***ana egter 'n week later weer epos om te hoor wat aangaan, aangesien ek niks van hom af gehoor het nie. Hy het egter nie die professionaliteit aan die dag gel? om my te ****ak nie. Ek het 'n week later 'n formele klag by jul klagte-afdeling ingedien, maar steeds het niemand na my toe teruggekom nie. So hoe maak ek nou? Ek het die bedrag in my begroting ingewerk omdat ek na?ef genoeg was om te glo ek kan my versekering vertou om my te ondersteun en te doen wat van julle verwag word; wat julle deel van die ****rak s?; waarvoor ek julle getrou betaal elke maand. Wat doen ek dan nou die maand? Betaal nie al my rekeninge nie? Eet nie? Miskien is die eerste rekening waarop ek moet geld spaar my versekering, maar dan stop julle my voordele. Hemel behoed ek kom nie my deel van die ****rak na nie.
Thank you for bringing this matter to our attention.
We confirm that the customer relations specialist has been in contact with you.
The matter has also in the interim been escalated to the relevant recoveries team manager who will be in a better position to provide us with detailed feedback.
We acknowledge the frustration and express our apologies for all the inconvenience caused.
Kind Regards,
The First for Women Team