GL
Glenda L
1 reviews | Active since Sept 2013
13 Nov 2015, 08:46
My woord is blykbaar nie goed nie
As n vrou by first for women verseker is, is dit blykbaar net vir dinge wat nie gebeur nie. As n mens probeer n eis insit, word jy vertel hoe verkeerd jy is in wat gebeur het aangesien die ****rakteur verkeerde woorde gebruik in sy ver****<br> Ek gaan na die ombudsman en ek sal my polis wat ek al amper 15 jaar n flippen fortuin aan betaal, kanselleer en oorgaan na n ander versekerings maatskappy.<br> Ek het die nat muur ontdek, ek het gevoel en die *****t het afgekom en die water het gespuit, die ****rakteer het kom regmaak en gese dis tydelik en moet alles regmaak wat rondom beskadig is.....maar nou word ek vertel dis net n lek??
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)1st for Women's replyOfficial
13 Nov 2015, 11:16Hello Nobodysfool,
Dankie dat u die aangeleentheid onder ons aandag gebring het.
Soos telefonies bespreek sal ons die afwysing van die eis hersien en sal so spoedig moontlik in ****ak met u wees om die uitkoms met u te bespreek.
Vriendelike groete,
Die First for Women span

1st for Women's reply13 Nov 2015, 11:16
Official
Hello Nobodysfool,