aK
anita K

1 reviews | Active since Nov 2014

14 Feb 2018, 15:01

bybetaling

Ek het in 2013 'n ongeluk gehad met my motor. Ek was nie die skuldige person nie - die person het agter in my motor vasgery. Hulle het die person se ****akbesonderhede gehad. Toe ek navraag doen oor die bybetaling het die regsafdeling my meegedeel dat die saak gesluit is. Ek het geen oproepe - geen korrespondensie van hulle ontvang nie vanaf 2013 nie. Met my navrae 2 weke terug het die person gese hulle sal my ****ak - tot op datum nog geen oproep ontvang nie.

0
Replies (3)
1st for Women
1st for Women's reply14 Feb 2018, 16:06
Official

We acknowledge receipt of your complaint.

One of our Customer Relation Specialists will be in contact with you shortly.

Kind Regards,
The First for Women Team.

1st for Women
1st for Women's reply14 Feb 2018, 16:17
Official

Update:

As discussed with our Customer Relation Specialist, we confirm that this matter has been discussed with you and resolved.

Kind Regards,
The First for Women Team.

aK
anita K's update27 Feb 2018, 13:51
Reviewer Update
Baie dankie First For Women - ek het my bybetaling teruggekry.