1 reviews | Active since Aug 2019
Better swak diens met eise
Ek het n baie slegte ervaring gehad en sal enige iemand aanbeveel om dubbel seker te maak voordat jy n polis by First for Women uitneem. Was al die 18de Julie in n ongeluk betrokke en nou 2 weke later is die 2de assessor se ver**** nog nie eers afgehandel nie. Raymond is die senior assessor wat na my voertuig gekyk het in Randburg Renew-it, en het ek net die gevoel gekry dat dit nie deeglik gedoen nie. Nadat ek 2 onafhanklike kwotasies laat doen het wat daarop dui dat die eerste assessor nie eers al die parte op het nie, het ek gevra dat hul vir my n ander assessor moet stuur. Al twee die nuwe kwotasies is 20k meer as die een van FFW.
Tashlima by FFW het aan almal n epos gestuur en laat weet ek sal teen Dinsdag terug ontvang, nou 2 dae later nog geen terugvoer en Tashlima en Harold is ook nie een telefonies beskikbaar nie.
Die 2 assessor wat uitgekom het is glo n junior en hy moet nou weer terugvoer gee aan die senior een Raymond wat aan die begin aan gejaag het.
Ek het self my voertuig gaan haal, want hulle diens is uiters swak.
Hulle probeer jou voertuig so goedkoop moontlik reg maak. ek knoei onder-langs om pryse te verander.
My quote ontvang by die enigste paneelklopper in my dorp wat op hul paneel is, is aangepas met R15000 minder, nadat hul die voertuig gesien het.
Hier is n slang in die gras, bly ver weg!!!!!!!!!
Kind Regards
The First for Women Team
Kind Regards
The First for Women Team
Ek kom nie deur op die nommer van vroeer vanoggend nie.
Kan jy my asb weer terug s***el
Groete
Ek kom nie deur op die nommer van vroeer vanoggend nie.
Kan jy my asb weer terug s***el
Groete
We have been in contact with you and confirm that the claim has been finalised, and settled as discussed,
We deemed this matter as finalised and thank you for allowing us the opportunity to resolve the matter.
Kind Regards,
The First for Women Team.
We have been in contact with you and confirm that the claim has been finalised, and settled as discussed,
We deemed this matter as finalised and thank you for allowing us the opportunity to resolve the matter.
Kind Regards,
The First for Women Team.
