Useless Rentals
Ek wil noem dat julle, veral Chris, useless is. Hoe de donner doen julle steeds besigheid in Suid-Afrika? Ek verstaan nie hoe die betalende persoon vir die huur van 'n motor die bestuurder MOET wees nie?! Maak dit op enige ***ken manier sin? As my besigheid vir my betaal, moet Finance departement dan saam wees om die kar te kry? As ek disabled is of nie lisensie het nie, hoe de *** moet ek die kar bestuur? Julle hele siusteem is ****ed en julle is ***ken onnosel. Chris kan bietjie vir klasse gaan om initiatief te neem en te noem aan bestuur dat die ***ken sisteem *** is en nie reg werk nie. Julle mors mens se ***ken tyd. Ek verwag terugvoer rakende hierdie vandag nog van 'n senior persoon af... Iemand wat weet wat hulle doen
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)