AC
Aadila C

1 reviews | Active since Jul 2012

01 May 2020, 12:43

Kansellasie van insurance by telkom se insurance company

Op 7 Maart 2020 het ek n email gestuur aan telkominsurance@finrite om my selfoon insurance te kanselleer. Tot datum het hulle my nog nooit ge****ak of die insurance gekanselleer nie. Let wel die versoek was weke voor lockdown gestuur so ek sien nie hoekom hulle enige verskoning het dat dit nie gedoen is nie. Wragtig eks nog net 4 maande by telkom en reeds ondervind ek probleme. Ek sal niemand aanraai om ooit by telkom besigheid te doen. Ek verwag die volgende....my insurance kansellasie voor 5 mei 2020 en my insurance geld terug van april 2020 voor 15 mei 2020 omdat ek reeds n kennis maand gedien het in maart 2020. Uiterste patetiese swak diens. Ek moes na ander geluister het toe hul sê hul het probleme met telkom. Nooit weer nie!!!!!!!!!!! As die saak nie teen 5 mei opgelos word nie sal ek verplig wees om stappe te neem teen telkom

0
Replies (2)
Finrite Administrators (no longer in business)
Finrite Administrators (no longer in business)'s reply14 May 2020, 11:09
Official
 
Dear Customer, 

Thank you for making us aware of your complaint.  One of our Customer Experience Agents  will make contact with you to assist with your query. 

Regards, 
Finrite Customer Experience Team 
AC
Aadila C's update16 May 2020, 11:25
Reviewer Update
Good day. Can you please contact me again. I think i have missed your call. Thank you