FM
Faffa M

1 reviews | Active since Aug 2018

21 Feb 2025, 09:36

Werk met te veel mense

Ek daar is te veel mense met wie ek gewerk. 1 vra dokumente, uur later vra 2 vir dieselfde dokumente en partykeer no 3 en 4 ook.

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply21 Feb 2025, 11:20
Official
Goeie dag Faffa, 

Dankie dat u dit onder ons aandag gebring het. Enige klagte neem ons ernstig op en sal die nodige terugvoering verskaf nadat ons ondersoek ingestel het.

Vriendlike Groete
Die FinFix Span