HA
Hannelie A
1 reviews | Active since Mar 2023
10 Mar 2023, 11:02
Vriendelike, behulpsame dames
Vriendelike, behulpsame dames. Praat my taal en verstaan my probleme. Stel 'n mens gerus en is baie geduldig. Voel hierdie is regtig die uitkoms.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)FinFix's replyOfficial
10 Mar 2023, 11:05Dagsê Hannelie, baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf.
Ons is baie bly om te hoor van u aangename ervaring. Lekker dag!
Ons is baie bly om te hoor van u aangename ervaring. Lekker dag!
FinFix's reply10 Mar 2023, 11:05
Official
Dagsê Hannelie, baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf.
Ons is baie bly om te hoor van u aangename ervaring. Lekker dag!
Ons is baie bly om te hoor van u aangename ervaring. Lekker dag!