PK
Pieter K
1 reviews | Active since Apr 2014
23 Jul 2024, 17:58
Vriendelik, flink en verstaanbaar
Baie goeie, vriendelike diens wat my gehelp het om my afbetalingsbedrag per maand aansienlik te verlaag, totdat ek bates kon verhandel om die skuld te dek. Vinnige en flinke diens, wat die komplekse sake lekker verstaanbaar te maak.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)FinFix's replyOfficial
23 Jul 2024, 19:05Hi Pieter,
Dankie vir die mooi resensie! Ons is bly jy het goeie, vriendelike diens ontvang van ons span.
Ons hoop jy het n mooi week verder.
Vriendelike Groete,
FinFix Span
Dankie vir die mooi resensie! Ons is bly jy het goeie, vriendelike diens ontvang van ons span.
Ons hoop jy het n mooi week verder.
Vriendelike Groete,
FinFix Span
FinFix's reply23 Jul 2024, 19:05
Official
Hi Pieter,