MZ
MARLIZE Z
1 reviews | Active since Sept 2025
25 Sept 2025, 12:06
Vinnige en vriendelike diens - Chene Pretorius
Baie dankie vir Chene Pretorius wat my gehelp het. Regtig dankie sy was baie vriendelik, en dadelik my query uitgesorteer (gister 24.09.2025), vandag (25.09.2025 terug gebel en goeie nuus gegee. Baie dankie jy het my dag gemaak.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)FinFix's replyOfficial
25 Sept 2025, 13:18Hi Marlize
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly Chene het jou gehelp met vinnige en goeie diens.
Vriendelike Groete,
FinFix Span
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is bly Chene het jou gehelp met vinnige en goeie diens.
Vriendelike Groete,
FinFix Span
FinFix's reply25 Sept 2025, 13:18
Official
Hi Marlize