SZ
Shalyn Z

1 reviews | Active since Jul 2025

22 Jul 2025, 10:33

Very happy!

Baie baie behulpsaam en vriendelik! Kommunikasie is fantasties. Chene is uitstekend

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply22 Jul 2025, 11:19
Official
Hi Shalyn

Baie dankie vir die 5 ster resensie. Ons is bly Chene het vir jou fantasiese diens gelewer. Ons deel dit graag met die span. 

Vriendelike Groete,
FinFix Span