IK
Ina K

1 reviews | Active since Sept 2025

24 Nov 2025, 16:02

Uitstekende diens

Baie dankie Christo Dreyer , met elke navraag kry ek ʼn vinnige deeglike terugvoer, dis uitstekende diens.

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply24 Nov 2025, 16:40
Official
Hi Ina 

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly dat Christo en die span jou mooi gehelp het met uitstekende diens. Ons deel dit graag met die span. 

Vriendelike Groete,
FinFix Span