LE
Lieschen E

1 reviews | Active since Feb 2022

08 Mar 2022, 09:24

UITSTEKEND!!!!!

Toe dinge finansieel moeilik geraak het, het ek gegoogle oor plekke wat my kan help om uit die situasie te kom - bloot oor swak keuses wat ek gemaak het. Finfix was een van die top aanbevele plekke en ek het hulle ge****ak. Van dag 1 af het hulle die proses seep glad laat vloei en daar was nie 1 gevak waar ek moes wonder wat gaan aan nie, hulle gee konstante terugvoering. Die konsultante het alles baie mooi verduidelik en is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis Finfix aan enige iemand aanbeveel. Ek het al stories van ander mense gehoor wat ‘n aaklige ervaring by ander maatskappye ondervind het, en ek kan met 100% sekerheid sê dat Finfix beslis TOPS is. Baie dankie Finfix

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply08 Mar 2022, 10:17
Official
Hi Lieschen, thank you for taking the time to review our service! Have a great day.