MR
Marius R

1 reviews | Active since Jan 2020

05 Jun 2023, 08:33

Talita lewer puik di...

Talita lewer puik diens en is voorwaar n aanwins vir julle,sy het alle opvolg werk en dokumente puik hanteer,PUIK DIENS VAN HOOGSTAANDE GEHALTE Ek ondervind egter probleme aan die admin kant waar ek reeds alle dokumente ingehandig het versoek hulle weer die dokumente en nadat ek hulle ingelig het dat ek NIE salaris advies strokies ontvang bly hulle aandring daarop en verklarings en wie weet wat nog alles en dis uiters vrestrerend en boonop nou weer ekstra uitgawes vir my

0
Replies (2)
FinFix
FinFix's reply05 Jun 2023, 09:15
Official
 Dagsê Marius, baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. 

Ons is baie bly om te hoor van u aangename ervaring en sal opvolg in verband met die administrasie en vir u terugvoer gee. Lekker dag! 
FinFix
FinFix's reply05 Jun 2023, 09:38
Official
Goeie dag Marius,

Dankie dat u die onder ons aandag gebring het.

Neem asb kennis dat die verkoops agent vir u laat weet het dat u kliëntedienskonsultant gaan vra vir addisionele dokumente benodig.

Ons verstaan dat die admin soms frustrerend kan wees maar dit is om te verseker dat ons u aansoek so glad moontlik kan laat verloop. Dokumente is maar een van die aspekte wat nie so lekker is nie maar ons sal u elke stap van die proses probeer bystaan om te verseker dat die dokumentasie korrek deurkom.

Ons sien uit om verdere puik diens aan u te kan lewer gedurende u proses.

Vriendelike groete,