1 reviews | Active since Apr 2023
Spyt kom altyd te laat
Van dag een af en ons is nou al amper n jaar by Finfix. Daar is geen kommunikasie onder hulle nie. As jy met die hoof Bestuur wil praat dan het hulle elke keer n verskoning hoekom jy nie kan nie. Die skuldeiser bel ons al met oorhandiging dreigement. Ons betaal elke maand die bedrag wat vereis word maar Finfix betaal net wat hulle wil. Daar is elke keer iemand anders wat jou bel en se hulle soek daai dokument wat ek al oor en oor gestuur het. Ons hof datum is al twee keer uitgestel omdat Finfix nie kan onderhandel nie. Ek Moes eerder maar gegaan het waar my vriend was, so minder kopseer gehaat het. Ek stel voor doen jou huiswerk eers baie deeglik en kry die regte firma om jou te help. Finfix gee glad nie om nie. Dis maar net my ondervinding met hulle. En ons doen wat hulle vereis van ons. Ons Maandeliks bedrag het al twee keer verhoog, en dis onmoontlike om met hulle te onderhandel. Lyk my Finfix is net daar vir die geld, en gee glad nie om oor hulle kliënte nie. Dit was al kla n vir ons so moeilike om die besluit te neem , nou word ons so boewe behandel. Regte
Dankie dat u u bekommernisse onder ons aandag gebring het. Ons vra opreg om verskoning vir enige ongerief wat u dalk ervaar het.
Ons bestuurspan spreek die kwessie wat u geopper het aktief aan. Ons verstaan die dringendheid van u situasie en wil u verseker dat ons ywerig werk binne die raamwerk van die bank se vasgestelde prosedures en omkeertye.
Om meer direkte ondersteuning en gereelde opdaterings aan u te bied, het ons die e-posadres van ons Klantesorgtoesighouer privaat met u gedeel. Die klantesorgtoesighouer sal gereeld met u in verbinding tree om u op hoogte te hou van die vordering van ons ondersoek na hoekom die bank met u ****ak maak.
Neem asseblief kennis dat u betalings in ooreenstemming met die Nasionale Kredietwet deur 'n geregistreerde betalingsverspreidingsagentskap versprei word. Ons versoek u om u maandelikse state te hersien vir bevestiging.
Enige versoeke vir dokumente van u kant af is daarop gemik om die oplossingsproses te bespoedig. Ons waardeer u samewerking en wil verseker dat ons al die nodige inligting het om hierdie saak stiptelik aan te spreek.
U tevredenheid is ons topprioriteit, en ons waardeer u geduld terwyl ons na 'n oplossing werk. Indien u enige verdere bekommernisse of vrae het, moet asseblief nie huiwer om ons direk te ****ak nie.
Dankie dat u verstaan.
Beste wense,
FinFix Span