M
Mercia
1 reviews | Active since Apr 2024
17 Dec 2024, 09:50
Puik Kliënte Diens
Puik diens - Baie goeie kliënte diens. Ek persoonlik is baie beindruk met hulle vriendelikheid, hulle laat jou veilig voel. Hulle weet hoe om n klient wat in angstigheid, senuweeagtigheid, bedroefdheid, ens vasgevang is asgevolg van die lewe se finansiele druk te kalmeer en gerus te stel. Jy vind amper n gees van vrede in jou gemoed nadat jy by hulle aangesluit het, jy voel letterlik deel van hulle, asof hulle jou 2de familie is. Baie dankie Finfix/Afriskuld vir julle absolute puik dienste so vêr. Hou aan om met julle goeie diens.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)FinFix's replyOfficial
17 Dec 2024, 09:51Thank you for taking the time to review our service! Happy Holidays.
FinFix's reply17 Dec 2024, 09:51
Official
Thank you for taking the time to review our service! Happy Holidays.
