YH
Yolande H
1 reviews | Active since Jan 2022
23 Mar 2023, 15:36
Puik diens van Annalene
Tawwe tye,duur pryse ens het gemaak dat ek die pad moes kies om hulp te kry. Annalene het my gehelp met my aansoek. ONGELOOFLIK vriendelik en behulpsaam . Ek is vinnig gehelp en kan begin asem haal met minder stres. Sal enige tyd finfix aanbeveel. Ek is nog in die begin proses en ek glo en vertrou die res van die pad soos die maande en jare aanstap sal net so gemaklil ,vriendelik en vinnig verloop. GROOT BONUS ek is gehelp in my taal. YOU GUYS ROCK
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)FinFix's replyOfficial
23 Mar 2023, 15:40Dagsê Yolande, baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf.
Ons is baie bly om te hoor van u aangename ervaring. Lekker dag!
Ons is baie bly om te hoor van u aangename ervaring. Lekker dag!
FinFix's reply23 Mar 2023, 15:40
Official
Dagsê Yolande, baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf.
Ons is baie bly om te hoor van u aangename ervaring. Lekker dag!
Ons is baie bly om te hoor van u aangename ervaring. Lekker dag!