CP
Chantelle P

1 reviews | Active since Sept 2025

03 Sept 2025, 15:43

Puik Diens

Ek wil graag vir FinFix, en spesifiek vir Alex Moulder, ’n groot dankie sê vir die ongelooflike diens. Hy het my gehelp om fondse van my gevriesde rekening na my nuwe rekening oor te plaas, en sy reaksie was byna onmiddellik. Alex se professionele houding, vinnige terugvoer en bereidwilligheid om regtig te help het my soveel gemoedsrus gegee. Dis seldsaam om sulke toegewyde en doeltreffende diens te kry—baie dankie FinFix en Alex vir julle uitstekende diens en hulp.

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply03 Sept 2025, 16:22
Official
Hi Chantelle 

Baie dankie vir jou mooi resensie en mooi woorde oor Alex. Ons is bly het jou baie mooi gehelp en deel dit graag met die span.

Vriendelike Groete, 
FinFix Span