MS
Marius S

1 reviews | Active since Dec 2012

06 Nov 2025, 10:22

Puik diens!

Ek wil net baie baie dankie se aan Tanya vir haar vriendelike diens! Die diens wat ek sover gekry het by FinFix/Afriskuld is puik! Julle weet wat julle doen en stel julle kliente gerus.

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply06 Nov 2025, 10:49
Official
Hi Marius 

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is so bly dat Tanya en die span het jou so mooi gehelp met puik diens. Ons deel dit graag met die res van die span. 

Vriendelike Groete,
FinFix Span