MB
Marian B

1 reviews | Active since Feb 2019

20 Jun 2025, 11:39

Perfekte diens

Puik die Bietca het my vinnige professionele hulp gebied en my vraag ten volley beantwoord

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply20 Jun 2025, 11:47
Official
Hi Marian

Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons is bly Bietca het jou mooi gehelp. Ons deel dit graag met die span. 

Vriendelike Groete,
FinFix Span