MG
Mabel G

1 reviews | Active since Nov 2022

16 Sept 2024, 13:33

M G

My ondervinding met hierdie maatskappy is regtig nie goed nie. Ek kry net verskonings en niks word aan my navrae gedoen nie. Ek kan die name van die persone noem, maar sal my vir eers maar daarvan weerhou. Nog geen hofuitspraak nie - reeds verskeie kere uitgestel. Capitec trek steeds na verskeie navrae versekerering af en ek skuld Capitec nou al baie meer as by die aanvang van die proses. Die verskoning is dat Capitec nie op navrae reageer nie.

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply16 Sept 2024, 13:36
Official
Hi Mabel,

Dankie dat u die onder ons aandag gebring het, ons gaan dadelik ondersoek instel en u terugvoer gee. 

Vriendelike Groete,
FinFix Span