JA
Johannes A

1 reviews | Active since Mar 2025

14 Mar 2025, 20:36

Johannes Adendorf

Hardwerkende mense, wat altyd bereid is om te help. Die FinFix App is definitely die beste, jy word altyd updated gehou, van al die kommunikasie wat tussen die besigheid en skuldeisers gedoen word. My 5jaar by Finfix was die beste diens wat ek nog beleef het, hulle sorteer alles uit vir jou.

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply14 Mar 2025, 21:12
Official
Hi Johannes,

Baie dankie vir jou pragtige boodskap. Ons is so bly om te hoor van jou ervaring en die goeie diens wat jy gekry het. Baie geluk aan jou wat skuldvry is!

Vriendelike groete
FinFix Span