sS
smileymiles S

1 reviews | Active since Oct 2016

08 Feb 2023, 11:12

Hulle het ons Baie goed behandel van dag een vriendelike diens en Baie behulpsaam

Hulle het ons Baie goed behandel van dag een vriendelike diens en Baie behulpsaam . Ek sal hul aanbeveel vir enige iemand wat sukkel ****ak hul en jy sal dadelik gemoedsrus hê. Ons gaan ons pad saam met hulle loop en weer bo uitkom sonder om iets te verloor. Baie Dankie Fin Fix

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply08 Feb 2023, 11:57
Official
Dagsê GertLouise, dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons is baie bly om te hoor van u aangename ervaring. Lekker dag!