D
Dirk
1 reviews | Active since Feb 2023
08 Feb 2023, 11:14
Hallo julle ek wil n...
Hallo julle ek wil net vir julle sê baie baie dankie vir julle goeie diens en dat julle my so gerus laat voel het en nie vir een oomblik was ek onseker nie van my besluit nie en dat julle my so stap vir stap deur die proses bygestaan het met al die besluite wat ek moes neem en die dokumentasie wat ek moes inhandig wat julle my mooi verduidelik het wat julle benodig van my ek sal enige iemand aanraai wat in die moeilikheid is finansieel om vir finfix 'n kans te gee om vir julle te help.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)FinFix's replyOfficial
08 Feb 2023, 12:00Dagsê Dirk, dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons is baie bly om te hoor van u aangename ervaring. Lekker dag!
FinFix's reply08 Feb 2023, 12:00
Official
Dagsê Dirk, dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons is baie bly om te hoor van u aangename ervaring. Lekker dag!
