JK
JD K

1 reviews | Active since Oct 2025

09 Jan 2026, 15:05

GREAT SERVICE

Juan Marie by Finfix/afriskuld doen baie goeie werk! Diens wat uitstekend gewees!

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply09 Jan 2026, 18:02
Official
Hi JD 

Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons is bly om te hoor dat Juan Marie jou met uitstekende diens bygestaan het. Ons waardeer jou ondersteuning en vertroue opreg.