KF
Katarina F

1 reviews | Active since Aug 2016

09 Jan 2026, 12:08

Good service delivery

Shannon van Lingen was baie behulpsaam gewees om my versoek so gou as moontlik af te handel. Behulpsaam en doen wat sy gese het sy gaan.

0
Replies (1)
FinFix
FinFix's reply09 Jan 2026, 12:32
Official
Hi Katarina
 Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons is bly om te hoor dat Shannon jou so behulpsaam en professioneel bygestaan het en haar beloftes nagekom het. Dankie vir jou vertroue in ons! Ons waardeer dit opreg.  Vriendelike groete,
 Die FinFix-span